1 reviews | Active since Oct 2020
Ek het ń bed by hulle gekoop waar van die matras al omgeruil is en nog maak die t****e een dieselfde maar hulle sê dat ek I nuwe rekening moet oop maak om I ander maak van I bed te kan kry maar ek betaal elke maand vir I versekering so ek is al raad op om met hulle dit gaan al vir 6+ maande so aan kan julle my nie help met die probleem nie want ek en my vrou slaap op die vloer oor die matras ek sal dit baie waardeer geniet julle dag dankie
Best regards,
Best regards,
Best regards,
Best regards,
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.