1 reviews | Active since Nov 2015
lounge suit
Hi ek is Mr cook en ek is baie teleur gestel in die diens van lewis se manager Jenny Thirion.
Sales dame Jenny Viljoen het ons die beste diens gegee en sy kyk na ha kliente.
Sy was n sales lady duisend.
Ek het n sitkamer stel gekoop by lewis 1ste een se rug lening was los toe ruil hulle hom om.
die 2de een het die selde voute gehad weer gerapporteer . Die 3de stel se potte is gebreek en lyk soos n 2de handse stel.Ek aanvaar dit glad nie en si baie ontevrede oor stel. Weer gaan kla oor stel wa van manager net vir my se dat hulle dit by ander tak gekry het en was vir 2huure op vloer en potte krap en breeek met die virvoer van
die stel.Nog steeds is my stell nie reg nie.daarom rig ek nou my virsoek aan u om my te help anders kanseleer ek al my koope by lewis.Vir my as klient is die diens na n puik Sales Lady baie swak en sal nie gou weer by lewis koop nie.Ek vra dat u sal in gaan op my saak asb.
En sal dit waardeur as u my stel sal virvang ek het n nuwe een gekoop.
Met danka Mr Cook

Please be advised that this complaint has been resolved amicably.
We have contacted, Mr Cook who confirmed the above and that he is satisfied.
We thank you for bringing this matter under our attention.
Yours faithfully,
The Lewis Group

Please be advised that this complaint has been resolved amicably.
We have contacted, Mr Cook who confirmed the above and that he is satisfied.
We thank you for bringing this matter under our attention.
Yours faithfully,
The Lewis Group