FV
Frances V
1 reviews | Active since Oct 2014
02 Apr 2023, 07:39
Lewis stores steel weereens my geld
Wat n slegte onder vinding wat ek nou deur gaan en lewis stores vredenburg is eenvoudig net nie competent om my te help nie. Die rekening is vandag die 2de april vir die 5de keer van my bank afgetrek, ek kan niks van my ander goed betaal nie ek is moedeloos. Wanneer ek hulle bel dan bly hulle net stil. N bedrag wat 1400 moes gewees het trek niu al by 4000 rand, ek het al met lewis vredenburg gewerk en net sulke slegte behandeling gekry, en ek gaan wragtig weer terug ek kan dit eenvoudig net nie glo nie.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Lewis Stores's replyOfficial
03 Apr 2023, 09:45More information requested via email
Lewis Stores's reply03 Apr 2023, 09:45
Official
More information requested via email
