SJ
Suzette J

1 reviews | Active since Feb 2020

06 Feb 2020, 15:07

Lewis Stores Pretoria noord tak

Ek het die slegste ondervinding gehad met Lewis Stores Pretoria noord tak , ek deel dit hier sodat mense weet van hulle en mooi moet dink voordat mense dink om by Lewis Stores te koop .Vandat die rekening geopen is het ons probleme met hulle met die meubels wat daar gekoop is .Daar was met alles fout behalwe die microgolf oond die enigste item wat geen probleem gelewer het nie.Wat gebeur as jy n klag le by Lewis kom ek vertel jou : Eerstens het ek n probleem met Mogadi by lewis Stores Pretoria noord tak sy los gladnie jou klagte of probleem op nie sy is altyd of by shoprite of in die stoorkamer as n mens bel om op tevolg oor die meubels wat n probleem is. Sy tart n mens telefonies so uit dat my man al in sy kar wou klim en haar mooi op ha plek wou sit .Goed sy het altyd n storie om n mense se klagtes uit te sorteer !!! Dan gaan ons n stap verder praat met Jenny Bestuurder dan kom jy ook gladnie verder nie , want sy weet nie eers wat in die winkel aangaan of wat om ha****lf aangaan nie , het ook stories elke dag ek weet regtig nie wat soek Lewis met sulke personeel nie .Want duidelik lyk dit vir my of Lewis net belangstel aan jou rekening wat jy maandliks moet betaal en vir jou as klient beteken jy niks en dan word jy so sleg behandel.Al wie regtig bereid was om ons te help en probleem op los was Jenny van die sales afdeling en Mnr Stander uiteindelik gebeur daar iets en probleme word uitsorteer die enigeste 2 mense in Lewis wat regtig iets probeer doen het en ons as kliente met respek behandel het.Maar die probleem is steeds nie op gelos nie ek wag al vir my bed vanaf november maand af vandag toe ek Jenny Bestuurder weer bel raai wat se sy ons kry eers die bed tussen 10 en 7 werksdae want hoekom !!! Kom ek se julle hoekom want mev Mogadi het weereens nie haar werk gedoen nie.Kyk ek is so gatvol vir Lewis Stores ek wil skreeu ,swakste diens ooit.Jenny sales en Mnr Stander hoort nie daar nie hulle verdien beter baie beter .Wel Lewis Stores ek het nuus vir julle die paaiemente wat agter is oor Mogadi wat nie haar werk kon doen nie sal ek nie betaal nie julle kan dit maar afskryf want na sulke swak diens is die maar nog net die begin .Ek gaan viral gaan met my hele ondervinding van Lewis Stores . Hou facebook en alle sosiale media bladens dop !!!! Groete Engelbrecht

0
Replies (1)
Lewis Stores
Lewis Stores's reply18 Feb 2020, 16:41
Official
Dear Sir/Madam,

Please be advised this matter has been amicably resolved

Yours faithfully,

Lewis Stores