LS
Louise S

1 reviews | Active since Mar 2011

03 Mar 2022, 15:10

Lewis Stores Bredasdorp Patetiese/ Geen diens

Goeiedag. Ons het 03.08.2021 'n Defy yskas/vrieskas gekoop by Lewis Stores , Bredasdorp tak. Toe ons die plastiekomhulsel van die yskas afhaal het dit van die verf afgetrek. Ons het gaan kla en hulle het onmiddelik belowe om die yskas te vervang. Na vele e-maisl na customer support, oproepe na hoofkantoor en takbesoeke wag ons nog steeds - 7 maande later!! Die takbestuurderres het aanvanklik gesê dat hulle wag om weer voorraad van die yskas te kry, maar indien hulle nie kry nie sal sy dit vervang met die selfde liters en kwaliteit yskas. Hulle was bewus dit is vir 'n akkommodasie woonstel. Ons het nou nog twee ander yskas combo's gekoop by 'n ander plek want met Lewis Stores doen ons nooit weer besigheid nie. Die diens is pateties!!!!

0
Replies (2)
Lewis Stores
Lewis Stores's reply03 Mar 2022, 15:29
Official
More information was requested via email.
Lewis Stores
Lewis Stores's reply07 Mar 2022, 16:52
Official
Dear Mr Steenkamp,

Please be advised this matter has been resolved

Yours faithfully,
Lewis Stores