HG
Hester G

1 reviews | Active since Dec 2022

15 Dec 2022, 16:41

Lewis Fochville Uitstekend

Uitstekende diens!!!!!!!

My ma het altyd in Fochville gebly en Augustus by my kom bly. Ek kyk glad nie TV nie, maar my ma kyk altyd deur die dag TV en luister radio.

Ek soek nou al u rukkie vir haar n smart tv dat sy darem kan films kyk en musiek luister tot ek haar openview kan uitsorteer. Omdat sy hard ****nd is en hulle dan met haar wil praat hoor sy nie en dan antwoord ek die vrae wil hulle nie regtig help nie.

My ma het al baie jare n rekening by Lewis in Fochville. my ma het nog altyd met Nelmarie Branden gedeel by Lewis in Fochville. Ek het toe vir Nelmarie n boodskap gestuur en sy het my ge****ak. Ek het haar gevrae is dit moontlik om by hulle n TV te koop maar dat Randburg tak dit by ons kom aflewer in Wierda Park.

Nelmarie dadelik bevestig hulle sal dit kan doen. Sy het dadelik begin met die proses. My gevrae of my ma n telefoon onderhoud kan doen en ek het vir haar vertel dat my ma gaan haar nie kan hoor nie en ek kan nie namens my ma praat nie. Sy het toe met hulle bestuur gepraat, John Abrahms

Nelmarie het my terug ges***el en bevestig dat hulle sal deur kom na my ma toe in Wierda Park, verduidelik hoe alles werk, en sy kan die ****rak teken.

John Abrahams die streeks bestuurder het saam met Nelmarie gery en al die papier werk saam my ma gedoen en die TV vir my ma gebring. Dit is net ongelooflik hoe alles uitgewerk het, toe my ma haar tv sien het sy sommer begin huil. Ons is julle ewig dankbaar en julle het ons as kliente vir n leeftyd.

Baie baie dankie vir die vriendlikheid, behulpsaamheid en omgee, uit die diepte van ons harte

0
Replies (1)
Lewis Stores
Lewis Stores's reply15 Dec 2022, 16:57
Official
Thank you for bringing the above to our attention