1 reviews | Active since Feb 2020
Koop nooit weer by Lewis Stores nie
Ek is finaal kla met Lewis Pretoria noord , hulle maak beloftes aan kliente en kom dit nie na nie . En as jy as klient ongelukkig is en tree hulle aan dan is jy verkeerd.Amal weet dat ek n baie slegte ondervinding gehad het met Lewis pretoria noord tak soos ek dit gedeel n maand gelede op hello peter.Die meubels is toe afgehandel omdat hulle groot baas hulle bietjie aan gespreek het maar wat gebeur toe , daar word beloftes gemaak dat die 2 agterstalige gelde afgehaal sal word van die rekening omdat dit nie ons fout was nie .Nou wil hulle net die 2 maande se rente afhaal .Hulle het ons belieg om dit plein weg uit te spreek in afrikaans.Mev Du toit jy het jou cell nr vir my gegee en gese indien enige probleme moet ons jou net s***el wat gebeur toe my man jou s***el oor die staat waarvoor ons al langer as n maand wag toe is jy snaaks en vertel vir my man die staat sal gestuur word en jy het ons so baie te moed gekom ! Nou luister jy mev Du toit baie mooi vir my jy het my niks te moed gekom nie ek het al n probleem met Lewis en sy personeel al van 2018 af so dink jy ek as klient is nie al gatvol genoeg vir julle nie .En weet jy jy moet eeder self leer hoe om kliente te behandel voor jy ooit we met Lewis se kliente werk want julle amal in die noord tak smeer alles toe.Ek het gedog stander is darem lojaal maar moes ook eers n stel af trap om te sien dat hy duidelik nie ons as kliente se belange eerste stel nie . Tannie Jenny bestuurder belowe ook elke dag dat die nuwe staat gestuur sal word maar ons ontvang dit nooit nie.Ek soek die rekening reg en wil bitter graag met Mnr Strydom of Mnr Erasmus n afspraak kry want ek is moeg vir amal by Lewis stores elke dag n ander storie .Klomp smeer alles toe en behandel kliente soos vloer lappe maar ons geld is goed.Wel ek is kla met Lewis en hulle personeel ek doen eeder met eerlike mense besigheid .Julle behoort julle te skaam !Julle sal van die ombudsman hoor .Groete Engelbrecht
