DB
Diana Burr-Dixon

1 reviews | Active since Oct 2017

17 Oct 2017, 15:02

Hangkas nagmerie

My ma het n hangkas gekoop by lewis in bronkhorstspruit. Die hangkas het merke op gehad, stukkende plekke, kas deure wat los was en die laai het uitmekaar geval. Hulle het n nuwe kas gestuur maar die kas is in net so ñ slegte toestand en dan betaal jy oor die R6000 vir die kas

0
Replies (1)
Lewis Stores
Lewis Stores's reply18 Oct 2017, 08:39
Official

We acknowledge and are in receipt of the complaint / enquiry, and we are in the process of investigating the matter.

Our reference number is: 581265