SB
Sandra B

1 reviews | Active since Aug 2015

17 Aug 2015, 12:15

geen menslikheid nie

Goei dag, my naam is Sandra Botha ek het 2 rek by Lewis Hercules tak 347008 en 329581 van 2008 was goeie klient en het baie goed daar gekoop. van 2013 gaan dit sleg met my en my man Kobus wat KANKER en LONG INVESEEM het, betaal baie aan mediese uitgawes en kan nie kop bo water hou nie, die Bank het reeds ons voertuig terug gevat en sukkel om by my werk te kom elke dag. Ek betaal soos ek kan op my rekeninge maar die tak bly my bel op my cell sowel as werks foon ek mag nie cell oproepe ontvang nie. Ek is alleen brood winner en kan nie nog my werk ook verloor nie, ek werk vir myntoeristing. My wasmasjien is al vir lank stukken en het geraporteer maar is very die waarborg so ek moet dit self herstel. Ek is n goeie mens en ek weet wat my verandwoordlikheid is teenoor Lewis maar kan dit nie nakom weens omstandighede byte my beheer nie. Riaan Schoeman area bestuurder weet van my ek het met hom gepraat. ek woon in Pretoria-Noord en betaal my rek by die Noord tak soos ek kan maar Hercules tak bly my pla en dreig om my goed te vat. asb help my weet nie hoe om dit te hanteer nie.Dankie dat ek my hartseer en bekommernis met julle kan deel. lekker daggie Gods rykste seen.

0
Replies (1)
Lewis Stores
Lewis Stores's reply20 Aug 2015, 17:02
Official
Hello PULLEYDIVISION,

***

Please be advise that this matter has been resolved amicably.

We have contacted , Mrs Botha who confirmed the above and that she is satisfied.

We will now close our file on this complaint.

Yours faithfully,

Lewis Group