1 reviews | Active since Oct 2017
Betalings en ander
Die een person by lewis se dat na jou ****rak verval het word daar nie meer rente en kostes by gesit nie. As jy hulle hoofkantoor bel dan se hulle dis nie so nie. Nou wat is dit nou regtig. Hulle diens is absolut pataties. My vrou het n tuimeldroer by hulle gekoop en het haar werk verloor. Versekering wou nie uitbetaal nie om sekere redes. n 4000 rand se aankope kos my al 14000 rand en ons betaal nogsteeds. Sy skuld nog 5800 soos hulle rente op rente vra. Dis veregaande. Sal nooit weer iets by hulle koop nie.
We acknowledge and are in receipt of the complaint / enquiry, and we are in the process of investigating the matter.
Our reference number is: 581073
We acknowledge and are in receipt of the complaint / enquiry, and we are in the process of investigating the matter.
Our reference number is: 581073
