1 reviews | Active since Feb 2017

07 Feb 2017, 23:28

Bad Service

Ek is n klient van Lewis stores in Moorreesburg al 22 jaar. Ek het n sitkamerstel gekoop in 2015 tewaarde van R15,000, 00 . Hulle het die stel al twee keer keer vervang . En die probleem is nog steeds a (patent ) fout. Hulle het laas jaar vir my gese ek moet n heetemal ander stel kies maar die waarde mag nie minder wees as R15,000, 00 . Ek het dit toe gedoen en die bestuurder het dit goed gekeur. Ek baklei nog elke dag met hulle . En dit is elke dag n ander verskoning en se sal terug bel maar niks gebeur nie.

Sover is ek al moedeloos en al R200,00 se lugtyd al uit ges***el op hulle.

Is daar iemand wat my kan help met die situasie asb.

Mev : Debbie Du Toit

sel nr: **********

0
Replies (3)
Lewis Stores
Lewis Stores's reply08 Feb 2017, 08:40
Official

We acknowledge and are in receipt of the complaint / enquiry, and we are in the process of investigating the matter.

Our reference number is: 562683

Lewis Stores
Lewis Stores's reply23 Feb 2017, 09:05
Official

Please be advised that this matter has been resolved amicably.

Lewis Stores
Lewis Stores's reply23 Feb 2017, 09:06
Official

Please be advised that this matter has been resolved amicably.