CS
CHRISTA S

1 reviews | Active since Jul 2012

22 Jan 2020, 11:21

Awesome diens van die Lewis PTA Noord en Hercules tak

Baie impress met Lewis Stores PTA Noord/Hercules

Was aan die begin van Januarie op n SONDAG vir die eerste keer by Lewis PTA Noord nadat my wasmajien gebreek het, is ter hulp gesnel deur Jenny (s******, binne n uur is my profiel opgestel, goedgekeer en stap ek uit met my nuwe wasmajien, syt self die exkra myl gegaan om my Bella Lounge suite aantemeld met haar tak bestuurder nadat ek haar gese het ek vermoed my bank kan dalk stukend wees omdat hy nie dieselfde werk as die een op hul vloer nie, selfs hierdie probleem was hanteer in daardie uur.... dis die eerste keer in n lang tyd wat ek iemand tee kom wat so graag haar kliente wil help en tevrede wil stel..

wil graag ook net graag die epos gebruik om vir Mnr Solomon Stander se BAIE DANKIE ....hy het uit sy pad gegaan nadat hierdie probleem van die bank aangemeld is en binne twee dae is die situasie uitgesort....... duidelik is DIENS vir die Lewis groep n prorityd, my bank is opgetel 21/1/20 om 5 uur die middag en op 22/1/20 word ek laat weet daar sal n nuwe bank nog geseel in sy boks 5 uur die middag by my huis afgelaai word????? WOW .... i am impressed !!!!!!!!!

Julle is awesome en sal defnitief my weer sien as n klient. Dankie Mnr Solomon Dankie Jenny(s******)!!!!!!!!!

0
Replies (1)
Lewis Stores
Lewis Stores's reply22 Jan 2020, 12:16
Official
Baie dankie dat u die bogenoemde onder ons aandag gebring het.

Lewis Stores