mB
mARIA B
1 reviews | Active since Aug 2012
29 Feb 2016, 09:15
Vriendelik en Behulpsaam
Dis met groot hartseer dat ons moet afskeid neem van Leserskring wat hul deure gaan sluit.<br> Graag wil ek al die personeel bedank vir hul vriendelikheid. Dankie Leserskring vir al die leesstof en e-boeke wat my man kon lees daar bo in Afrika. Ons hoop dat daar 'n wonderwerk sal gebeur dat jul deure sal oopbly.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Leserskring / Leisure Books's replyOfficial
01 Mar 2016, 11:14Hello R Brits,
Dankie vir die mooi woorde.
Dis met swaar harte dat ons vaarwel heet aan ons getroue en lojale lede soos jy. Ons wil jou ook graag bedank vir jou lojaliteit asook ondersteuning wat ons opreg waardeer, want dis net deur die getroue ondersteuning van ons Klublede deur die jare, dat ons so 'n ryk 35-jaar geskiedenis het om op terug te kyk. En alhoewel ons nie meer fisies daar sal wees nie, sal ons wel 'n leeftyd lank op jou boekrak voortbestaan.
Groete,
Die Leserskring Span

Leserskring / Leisure Books's reply01 Mar 2016, 11:14
Official
Hello R Brits,