FvdG
Frans van der Gryp

1 reviews | Active since Dec 2012

19 Sept 2015, 14:33

No book received

Lidmaatskapnr: ***3. Ek het 'n rekening ontvang van Leserskring, wat meld dat ek reeds 30 dae agterstallig is met die betaling. Ek het nognie my boek ontvang nie! Leserskring het laat weet dat PostNet vir my 'n sms sal stuur sodra my boek daar is. Ek het geen sms ontvang nie en na 3 weke navraag gaan doen by Postnet Tzaneen. Hulle het gese dat hulle nie meer Leserskring se aflewerings hanteer nie. Ek het dit so oorgedra aan Leserskring, wat toe laat weet het ek moet die boek afhaal by van Heerden Apteek. My boek is ook nie daar nie. Leserskring het net laat weet per sms dat die boek volgens hulle rekords na Postnet gestuur is. Leserskring het absoluut geen saak met my situasie nie, dis lykmy nou my probleem om my boek op te ****r. En dan sal ek nou nog 'n agterstallinge rekeningstaat ontvang. (Wat ek vanselfsprekend nie sal betaal voor ek my boek ontvang het nie). Ek wil asb. ook my lidmaatskap met Leserskring kanselleer aangesien dit vir my nou net 'n probleem is. Groete Ansie van der Gryp. ****aknr ***

0
Replies (1)
Leserskring / Leisure Books
Leserskring / Leisure Books's reply21 Sept 2015, 07:14
Official
Hello fourie123,

Dankie dat jy hierdie aangeleentheid onder ons aandag bring.

Ons sal jou binnekort ****ak om meer te gesels.

Vriendelike Groete

Die Leserskring Span