1 reviews | Active since Oct 2016
Leserskring is uiters swak.
I have placed an order on the 27th of september and to date nothing no books credit is taken I had almost R900 kredit with them No replies on my email their phone has been off for more then a month now. On 26 Nov 2018, at 09:44, i sent this email and still now reply.
Goeie more die besteling was al gemaak die 7 sept en elkedag moet ek vir my ki d se dis opad dis opad en al wat opdaag is haar boeke.
Nie eers n oproep of n epos of enige iets van julle kant af nie oor n week is dit 3 maande het die koerier verdwaal geraak?
Ek dink dis bitter onregvwrdig dat ek 3 maande moet wag en vir n 8 karige dogtertjie moet verduidelik dat haar werk sal opgevang word. Elkemaand as ek bel is dit nee sis opad ons sal jou weekliks op hoogte hou. En dan word daar net verder cir my gelieg.
Die krediet wat ek gehaad het is gevat maar ek kry nie die boeke nie.
En om alles te kroon is julle telefoone af vandag. En volgende gaan julle seker se die boeke is nie meer bekikbaar nie. 3 maande is genoeg ek betel nie die boeke van china af nie. Ek wil weet wat gaan aan en hoe lank ek nog vir n 8 jarige moet lieg. In al die jare wat ek by julle is is die my heel eerste keer se sukkel. En ek dink die comunikasie is uiters swak.
En geen kompinsation of comunikasie nie.
