MG
Marieke G
1 reviews | Active since Oct 2018
19 Oct 2018, 09:54
Leserskring is boekloos
Ek is al vir baie jare n klient en die laaste 3 maande is dit n groot probleem. Ek kry nie my boeke wat ek bestel het nie en hulle fone is op n antwoord masjien wat se die buite kantoor ure. My boek is betaal en steeds nog nie ontvang nie. Dis al amper 3 maande
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)