BO
Barry O
1 reviews | Active since Feb 2025
04 Feb 2025, 08:41
Dankie Leroy Merlin vir julle goeie diens en produkte.
Die diens is baie goed en die aflewerings persone is altyd vriendelik, Ek koop al vir n paar jaar by Leroy Merlin en sal die maatskapy aanbeveel vir enige persoon. Die bree spektrum van items en die goeie diens is vernominaal, dan ook die prysklas van die meeste items is ook baie mededingend en goedkoper as die ander groot hardeware verkopers. Dankie Leroy Merlin.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Leroy Merlin South Africa's replyOfficial
04 Feb 2025, 12:05Goeie Dag Barry
Baie dankie vir jou terugvoer, jy sit 'n groot glimlag op ons gesigte! Ons span is hard aan die werk en probeer voortdurend om uitsonderlike diens vir ons kliënte te verseker en dit is altyd lonend om vriendelike woorde te hoor. Gaan asseblief voort om u elke ontmoeting met ons uit te spreek.

Leroy Merlin South Africa's reply04 Feb 2025, 12:05
Official
Goeie Dag Barry