BB
Bernadette B

1 reviews | Active since Jul 2022

02 Jul 2022, 16:49

Car repairs

My kar is nou al 3 maande in en uit by die mense om my kar reg te maak nou wag ek nog steeds die laste maand en n half is my kar vol tyds by hulle hulle gee geen maar geen trug voering nie hulle raak muslik en ongeskuk as n mense vir hulle boodskappe stuur van my vriendin se baas af waar hy se hy ga haar fire as sy nie betyds is by die werk ni dan vra n mense vir hulle vir hulp dan het hulle baie stories en hulle beloftes is leeg hulle maak net reg sos wat hulle wil koop en maak reg sonder jou wette en jy moet net betaal dan vra jy vir hulle vir n lys wat hulle als aan jou kar gedoen het so ver dan wag jy 3 maande vir jou lys en hulle lieg oor parte wat hulle nog nie eers ontvang het nie dan vra jy hulle wat hulle nodig het dan se hulle niks maar hulle kan nie eerlik met n mens wees nie dan se jy vir hulle daar is n klap geluid by jou engine en hulle igroneer dit heentemal en op die ou einde kon jy jou engine verloor het en dan se hy jou clutch is reg dan vind jy uit hy lieg vir jou dan vat die clutch net net en as jy met hulle daar oor praat dan raak hulle muslik en ongeskuk met jou dan moet jy net betaal vir hulle foute as ek julle raad kan gee sal ek nooit ooit weer my kar na die mense toe vat nie ek waarskuwe die mense pas op vir die mense maar as jy hulle geld skuld dan dreig hulle jou ook maar as jy jou kar soek het hulle klomp verskonings hulle is van Bloemfontein af pasop vir hulle

0
Replies (0)