1 reviews | Active since Mar 2015
*******!!!!
Ek wil net die publiek waarsku teen LEONARD'S JEWELRY!! Ek het vir Leonard DIAMANTE gegee en vir hom gevra om vir my 'n ring te maak (te "vervang") wat gesteel is. Die ring wat hy móés maak en die ring wat hy gemaak het verskil soos dag en nag. Toe ek egter my ring gaan haal, het hy vir my gesê die vorige juwelier wat my diamante uit 'n ander ring uitgehaal het, het my diamante GESTEEL en vir my cubics terug gegee. Wel, 'n BLINDE man sou kon sien die stene wat ek vir Leonard gegee het IS DIAMANTE. So het Leonard's jewelry toe nou my diamante GESTEEL en cubics in die nuwe ring gesit. Ek post fotos van my ring. Die goue ring was die een wat hy móés maak. En die t****e foto is die ring wat hy gemaak het en my 'n hengse prys gevra! BLY ASSEBLIEF WEG VAN HULLE AF, HULLE IS GROOT *****S!! Ruk terug ook n post op FB gesien van 'n dame wat hulle ****ak nommer soek want sy het juwele by hom ingegee. Die winkel het intussen toe gemaak of het geskuif, en hulle is weg met haar juwele!!!
