mA
marie A

1 reviews | Active since Jul 2010

10 Dec 2015, 11:23

WOW WOW WOW

Beste Frans

Ek het nie genoeg woorde om vir jou dankie te se vir jou uitsonderlike en uitmuntende diens met die koop van my nuwe MINI. Jy maak dit altyd so maklik en gee alles en nog meer as wat ek ooit verwag. Dankie dat julle my altyd op die hande dra, my spesiaal laat voel en al my verwagtinge oortref.

Jy was reg, die nuwe MINI is 'n fantasties motor het sommer al klaar diep in my hart gekruip!

Nogmaals dankie vir 'n voortreflike ervaring, ek kan julle al familie noem ?.

0
Replies (0)