LS
Lynn S

1 reviews | Active since Jul 2020

17 Jan 2025, 10:09

Wonderlike Toep

Wonderlike toep om plekke te soek waar jy kan oorbly vir sakereis. Baie gebruikersvriendelik. Het ñ wonderlike plek in Vanderbjilpark gekry om oor te slaap tydens sakereis Soul’s rest is die plek se naam

0
Replies (1)
Lekkeslaap.co.za
Lekkeslaap.co.za's reply17 Jan 2025, 10:41
Official
Beste Lynn

Dankie vir jou wonderlike terugvoering. Ons is bly om te hoor dat jy jou ervaring en verblyf geniet het. Ons hoop om jou met nog baie wegbreke in die toekoms by te staan. 

Groete
Johané