BL
Bastiana L
1 reviews | Active since Jan 2016
07 Jan 2016, 09:26
Vriendelike en doelgerigte diens.
As jy gebruik maak van [URL Removed] hoef jy net jou bestemming uit te soek, die vorm in te vul, deur te stuur en hulle sal you vinnig van die nodige inligting voorsien. Lekkeslaap laat weet ook uitdruklik wie jou besprekingsagent is sodat jy enige tyd ****ak met die persoon kan opneem.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Lekkeslaap.co.za's replyOfficial
07 Jan 2016, 10:49Hello Bastiana,
Baie dankie vir die pragtige kommentaar oor LekkeSlaap.co.za se diens. Ons wil net die beste diens aan ons gaste lewer, so dis altyd lekke om te hoor as gaste so 'n goeie ervaring by ons het!
Ons sien uit daarna om jou te help met jou volgende wegbreek!
Lekke groete
Jurgens Liebenberg
LekkeSlaap.co.za

Lekkeslaap.co.za's reply07 Jan 2016, 10:49
Official
Hello Bastiana,