1 reviews | Active since Jan 2015
verkeerdelike bespreeking
Ek sal ondergeen omstandighede weer van Lekkerslaap gebruik maak nie weens foutiewe bespreeking vir 6 tot 8 November 2015.<br> My bespreeking was vir Gecko selfsorg eenheid in Nelspruit maar het opgeeindig met 'n bespreeking by Gecko Cottages 86km uit Nelspruit uit.Dit was heeltemal on prakties om dat my man deelgeneem het aan die Kaapsehoop 42km padwetloop van af Kaapsehoop tot by Mombela staduim en so moes ek inderhaas my eie verblyf re?l en nou was Lekkerslaap hulle hande in onskuld en blameer my vir die foutiewe bespreeking. Ek het my bespreeking vai hulle webpage gemaak en weet voor my siel dit was vir die Gecko self catering unit maar op een of ander manier het my bespreeking nie so uitgewerk nie.<br> Nou weier hulle om my deposito terug te betaal en dit nadat Marieke Vrydag per telefoon vir my ges? het om 'n epos te stuur dan word dit as 'n kanselasie gehanteer en dan sal hulle my deposito terug betaal.
Dankie dat u ****ak gemaak het deur HelloPeter.
Ons kan sien dat u nie telefonies deur een van ons vriendelike agente gewerk het toe u die bespreking gemaak het nie. U het dus self die navraag op ons webtuiste gemaak by Gecko Cottages in plaas van Gecko Self Catering. Dis 'n maklike fout om te maak, want die name is baie dieselfde en hulle is in Hecterspruit en Nelspruit gelys.
Ons stuur die adres van die instansie op die kwotasie en die bevestigings e-pos. Dis moontlik dat u dalk nie hierdie inligting raakgesien het nie.
U het eers op die dag van aankoms vir LekkeSlaap ge****ak oor die misverstand, wat beteken dat Gecko Cottages nie tyd gehad het om die kamers weer te vul nie. Weens die laat kennisgewing kon Gecko Cottages nie u geld terugbetaal nie, soos genoem in hulle kansellasiebeleid. Ons het wel daarin geslaag om 'n gedeeltelike terugbetaling te bewerkstellig.
Marieke het haar bes probeer om vir julle ander akkommodasie in Nelspruit te vind, maar a.g.v die die maraton was beskikbaarheid skaars. Sy het gelukkig na 'n groot soektog vir julle 'n plek gekry waar julle toe die tyd kon deurbring.
Lekke Groete
Jurgens