Vakansie en toer.
<p>Ons het 'n toer van sewe dae al langs die Weskus beplan en het al sewe oorslaap plekke deur Lekkeslaap bespreek. Hulle webbladsy is gebruikersvriendelik soos geen ander nie. Hulle filters werk regtig en maak dit maklik om vergelykings te maak. Kry elke dag volledige herinnerings sms met ****aknommers. Plesier om mee besigheid te doen. </p>
Beste Jan
Baie dankie dat u die tyd geneem het om met ons ****ak te maak deur HelloPeter. Ons waardeer die terugvoering en ons streef daarna om ons webtuiste so gebruikersvriendelik as moontlik te hou. Baie dankie vir u ondersteuning.
Ons sien uit daarna om jou te help met jou volgende wegbreek!
Lekke groete
Jurgens Liebenberg
LekkeSlaap.co.za