1 reviews | Active since Dec 2023
Umkomaas lodge
Ons maak altyd gebruik van Lekkerslaap vir ons vakansieverblyf. Ons het nog altyd die beste diens van lekkerslaap af gekry. ALHOEWEL, DIE 23 TOT 31 DESEMBER 2023 BY UMKOMAAS LODGE WAS 'N NAGMERRIE! SWAK, SWAK, SWAK. ALLES IS VERVALLE. ORAL STAAN BOUTOERUSTING EN MATERIAAL ROND. 30 URE SONDER KRAG (NIE LOADSHEDDING NIE). NIE WIFI. TIDAL POOL KAN NIE INGESWEM WORD NIE. ALLES WAS NET 'N TOTALE GEMORS.
Ek verstaan dat Lekkerslaap nie bewus is van die omstandighede nie en dis hoekom ek dit onder julle aandag bring. Ons het R2000.00 per nag betaal .... gaan kyk gerus, die prys regverdig nie dit wat ons gekry het nie.
Dit sal waardeer word Indian u sal ondersoek instel en aan my die nodige terugvoering sal gee asb.
Baie dankie vir jou terugvoering en dat jy uitgereik het na ons. Ons is werklik jammer oor julle ervaring en sal binekort ****ak maak om meer besonderhede te kry.
Groete
Johané
Baie dankie vir jou terugvoering en dat jy uitgereik het na ons. Ons is werklik jammer oor julle ervaring en sal binekort ****ak maak om meer besonderhede te kry.
Groete
Johané
