JK
Johan K

1 reviews | Active since Apr 2022

23 Apr 2024, 12:35

Uitstekende Diens: Hoog Aanbeveel

Uitsonderlike diens regdeur tot na jou verblyf . Hou jou op hoogte van vereistes vir verblyf .

Laat jou weet hoelaat jy kan inboek en gee jou ****ak besonderhede en NAME

0
Replies (1)
Lekkeslaap.co.za
Lekkeslaap.co.za's reply23 Apr 2024, 13:57
Official
Beste Johan

Dankie vir jou positiewe terugvoer! Dit is wonderlik om te hoor dat jy uitsonderlike diens ontvang het. Ons waardeer jou ondersteuning en hoop om jou met nog baie wegbreke in die toekoms by te staan!

Groete
Johané