CvdW
Christo van der Walt
1 reviews | Active since Mar 2009
31 May 2021, 17:33
UITSTEKENDE DIENS
Wat 'n UITSTEKENDE diens met ons bespreking by Horizon Bay 301. Alles het seepglad verloop en die eenheid was skoon en goed versorgd. Lekker daar gebly en rond gery.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Lekkeslaap.co.za's replyOfficial
01 Jun 2021, 08:41Beste Christo
Baie dankie vir die Lekke terugvoer, dit word waardeer.
Ons sien daarna uit om julle met nog baie toekomstige wegbreke te help.
Lekke Groete
Jurgens

Lekkeslaap.co.za's reply01 Jun 2021, 08:41
Official
Beste Christo