DC
Dirk C

1 reviews | Active since Aug 2023

25 Aug 2023, 16:46

Uitstekend

Lekkeslaap maak dit so maklik om te gaan lekke slaap!!! Website is duidelik en maklik om te gebruik, en as jy met iemand moet praat is die hulp vriendelik and vinning!

0
Replies (1)
Lekkeslaap.co.za
Lekkeslaap.co.za's reply25 Aug 2023, 16:56
Official
Hi Dirk

Dankie vir jou vriendelike terugvoering, ons waardeer dit. Ons sien uit daarna om nog lank saam vakansies en wegbreke te beplan! Dankie vir jou ondersteuning. 

Groete
Johané