DC
Dirk C

1 reviews | Active since Aug 2023

01 Jul 2024, 16:35

Uitstekend

Uitstekende diens. Webwerf is maklik om te gebruik, agente is altyd behulpsaam, en hulle help altyd alternatiewe plekke kry, as jy nie beskikbaarheid vir jou keusekry nie

0
Replies (1)
Lekkeslaap.co.za
Lekkeslaap.co.za's reply02 Jul 2024, 07:54
Official
Beste Dirk

Baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Ons is bly dat jy ons dienste geniet en ons hoop om jou nog vir baie toekomstige wegbreke by te staan.

Groete 
Johané