1 reviews | Active since Feb 2017

20 Apr 2017, 14:17

Uitstaande / Uitstekende diens

<p>Lekkeslaap is verbruikersvriendelik, elke agent is professioneel en hulpvaardig. Elkeen by LekkeSlaap loop meer as ekstra myle. I LOVE THE BUSSINESS!!!!!!! Ek salueer julle elkeen, want ons reis bitter baie</p>

0
Replies (1)
Lekkeslaap.co.za
Lekkeslaap.co.za's reply20 Apr 2017, 14:46
Official

Beste Hanna,

Baie dankie dat jy ****ak gemaak het deur HelloPeter. Ons wil ook baie dankie sê vir jou pragtige resensie oor LekkeSlaap se dienslewering asook jou ervaring met ons agente.

Ons sien uit daarna om jou te help met jou volgende reis!

Lekke groete
Jurgens Liebenberg
LekkeSlaap.co.za