EB
Elzana B

1 reviews | Active since Aug 2021

20 Mar 2023, 11:04

Uitmuntende Diens

Lekkeslaap se diens is absoluut fantansties, ek het hulle al verskeie kere gebruik en was nog nooit terleurgesteld nie.

0
Replies (1)
Lekkeslaap.co.za
Lekkeslaap.co.za's reply20 Mar 2023, 11:10
Official
Hi Elzana

Dankie vir jou vriendelike woorde, ons waardeer dit! Ons sien uit daarna om jou met nog baie wegbreke in die toekoms te help. 

Groete
Johané