AB
Ans B

1 reviews | Active since Oct 2018

26 Oct 2018, 16:57

Uitbuiting van vertroue demar

Bespreek by lekkeslaap akkommodasie by demar muldersdrift. Betaal demar direk uit onkunde. By aankoms niemand om my te ontvang. Kan niemand telefonies in hande kry. Middag antwoord hulle. Ek stel hulle in kennis v teleurstelling en dilemma. Laat ook weet ek is nie op my sel beskikbaar. Hulle laat bdsp en onderneem om my fooi terugtebetaal. Ek stuur bankbesonderhede. Hulle weier om terugbetaling te maak en lekkeslaap distansieer hulle. Wat staan my te doen

0
Replies (1)
Lekkeslaap.co.za
Lekkeslaap.co.za's reply31 Oct 2018, 15:11
Official
Beste Ans

Baie dankie dat u met ons ****ak gemaak het.

Ons kan ongelukkig nie waarborg dat verblyf reëlings vlot gaan verloop wanneer 'n bespreking direk met die instansie bevestig word nie, ons sal wel in enige situasie probeer help sover as wat ons kan. Ek sien dat u agent MJ wel met die instansie gesels het en dat hulle wel 'n terugbetaling gaan doen aan.

Lekke Groete
Jurgens