NR
Nel R

1 reviews | Active since Jul 2011

10 Jul 2023, 11:03

Trusted

Altyd n goeie gerustellende ondervinding. Gebruik tans nét lekkeslaap vir enige akkommodasie wat ons soek of gebruik.

0
Replies (1)
Lekkeslaap.co.za
Lekkeslaap.co.za's reply11 Jul 2023, 06:52
Official
Beste Nel

Dankie vir jou wonderlike terugvoering en lojale ondersteuning. Ons is baie bly om te hoor dat ons jou eerste keuse is as dit kom by akkommodasie boek. 

Groete
Johané