RR
Rudi R

1 reviews | Active since Nov 2018

19 Apr 2022, 12:02

Top webtuiste

Die webtuiste is tops,die personeel is uitstekend en gaan uit hulle pad vir kliente

0
Replies (1)
Lekkeslaap.co.za
Lekkeslaap.co.za's reply20 Apr 2022, 10:18
Official
Hi Rudi

Baie dankie vir die lekke terugvoer, ons waardeer dit :) 

Ons sien daarna uit om jou met nog baie wegbreke te help.

Lekke Groete
Jurgens