GD
Gail D

1 reviews | Active since Dec 2020

02 Oct 2021, 16:04

Tevredenheid

Ek maak gereeld van Lekkeslaap.co.za gebruik om besprekings te maak. Ek is elke keer meer as net tevrede want die verblyf bied beslis dit wat geadverteer word. Daar was nog nooit enige versteekte kostes nie.

0
Replies (1)
Lekkeslaap.co.za
Lekkeslaap.co.za's reply04 Oct 2021, 14:54
Official
Hi Gail

Baie dankie dat u die tyd geneem het om vir ons sulke lekke terugvoer te stuur. Ons waardeer dit baie :)

Ons sien uit daarna om julle met nog baie toekomstige wegbreke te help.

Lekke Groete
LekkeSlaap span