SJ
Schalk J

1 reviews | Active since Apr 2018

07 Apr 2018, 16:41

Swak diens

Lekkeslaap akkomodasie - gepaste naam want hulle is vas aan die slaap en useless!! Sal hulle nooit weer gebruik nie!!!!!

0
Replies (1)
Lekkeslaap.co.za
Lekkeslaap.co.za's reply09 Apr 2018, 11:27
Official

Goeiedag Schalk

Dankie dat u met ons ****ak maak het. Ek vra om verskoning dat u interaksie met ons nie na wense verloop het nie.

Ek sal nou met u ****ak maak om die saak so spoedig as moontlik uit te sorteer.

Lekke Groete
Jurgens Liebenberg