HM
Hubertus M
1 reviews | Active since Mar 2009
31 Mar 2018, 16:42
Sal weer gebruik
Effektiewe vergelyking van akkommodasie in 'n omgewing. Maklike bespreking.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Lekkeslaap.co.za's replyOfficial
03 Apr 2018, 08:20Goeiedag Hubertus,
Dankie vir die fantastiese terugvoer. Ons streef daarna om ons webtuiste so gebruikersvriendelik as moontlik te hou en om beplanning altyd vinnig en maklik te maak vir 'n lekke vakansie.
Lekke Groete
Jurgens Liebenberg
Lekkeslaap.co.za's reply03 Apr 2018, 08:20
Official
Goeiedag Hubertus,