PM
Pieter M
1 reviews | Active since Sept 2020
29 May 2022, 20:57
Rustig gaap met Lekkeslaap!
Kry altyd die beste daar. Groot verskeidenheid keuses by Lekkeslaap. Vinnig, vriendelik, betroubaar, veilig, gerustellend. Die beste opsie om verblyf te kry selfs op kort kennisgewing.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Lekkeslaap.co.za's replyOfficial
30 May 2022, 12:37Hi Pieter
Dankie dat u die tyd geneem het om vir ons so lekke resensie te skryf, dit word baie waardeer :)
Ons sien daarna uit om u met nog baie wegbreke te help.
Lekke Groete
Jurgens

Lekkeslaap.co.za's reply30 May 2022, 12:37
Official
Hi Pieter