ME
Magda E

1 reviews | Active since Jan 2023

04 Jul 2024, 13:05

Pynlose bespreking met Lekkerslaap

Die hele besprekingsproses, leiding ,aanbeveelings en die hantering van my as klient was voorwaar n wonderlike ervaring. Is met groot respek en geduld hanteer en al my vrae tydens verskeie oproepe is beantwoird. Pynlose proses. Geluk aan Lekkerslaap n awesome diens wst gelewer word

0
Replies (1)
Lekkeslaap.co.za
Lekkeslaap.co.za's reply04 Jul 2024, 13:42
Official
Hi Magda

Ons is dankbaar vir jou wonderlike terugvoering en lojale ondersteuning. Dit is vir ons 'n plesier om te hoor dat jy ons webtuiste en diens geniet. Ons is hier om te help!

Ons hoop om nog lank deel van julle vakansiebeplanning te wees.

Groete
Johane