SO
Sonya O

1 reviews | Active since Oct 2023

02 Jan 2024, 14:35

Puik diens. In Afrikaans.

Uitstekende diens met 'n uiters gebruikersvriendelike app en webwerf. Die konstante inligting oor navrae, besprekings, en inboek tye hou jou op hoogte van alles. Ek sal nie maklik na 'n ander besprekingsagent oors***el nie. Al die nodige inligting oor die akkommodasie, insluitend foto's, tariewe, en resensies, is maklik beskikbaar op die app en webwerf.

0
Replies (2)
SO
Sonya O's update02 Jan 2024, 14:37
Reviewer Update
Excellent service with an extremely user-friendly app and website. The constant information about inquiries, bookings, and check-in times keeps you informed. I will not easily switch to another booking agent. All the necessary information about accommodation establishments, including photos, rates, and reviews, is readily available on the app and website.
Lekkeslaap.co.za
Lekkeslaap.co.za's reply02 Jan 2024, 14:43
Official
Beste Sonya

Baie dankie vir jou vriendelike terugvoering. Ons waardeer jou as ons kliënt en jou ondersteuning. Ons hoop om nog baie jare saam wegbreke te beplan. 

Groete
Johané