GD
Gail D

1 reviews | Active since Dec 2020

07 Dec 2020, 12:04

Puik Diens

Beste diens ooit. Ek maak gereeld van Lekkeslaap gebruik om verblyf te bespreek en was nog altyd 100% tevrede.

0
Replies (1)
Lekkeslaap.co.za
Lekkeslaap.co.za's reply15 Dec 2020, 06:58
Official
Beste Gail

Baie dankie vir die wonderlike terugvoering, dit word waardeer. 

Ons sien daarna uit om u met nog baie toekomstige wegbreke te help :)

Lekke Groete
Jurgens