RS
Rene S

1 reviews | Active since Nov 2020

29 Sept 2021, 12:08

puik diens

puik diens en vriendelike mense!!! Baie dankie!!

0
Replies (1)
Lekkeslaap.co.za
Lekkeslaap.co.za's reply29 Sept 2021, 13:57
Official
Beste Rene

Baie dankie vir die lekke terugvoer. Ons waardeer dit baie :) 

Ons sien daarna uit om u met nog baie toekomstige wegbreke te help.

Lekke Groete
LekkeSlaap Span