CH
Cindy H

1 reviews | Active since Feb 2019

28 Feb 2019, 12:53

Pryse nie reg op webtuiste nie

Pryse aangedui op hul webtuiste is nie dieselfde as waarvoor jy 'n kwotasie kry nie. Na 'n gesprek met Lekkeslaap trek hul net hul skouers op en sê dit is die eienaar se plig om die pryse op hul webtuiste op te dateer. Mens gaan soek 'n plek en dui met al die filters aan watter prysklas jy kan bekostig en dan na die tyd kry jy 'n kwotasie met 'n ander bedrag….

0
Replies (1)
Lekkeslaap.co.za
Lekkeslaap.co.za's reply28 Feb 2019, 14:16
Official
Beste Cindy,

Baie dankie dat u met ons ****ak gemaak het deur HelloPeter.

Ons adviseer al die instansie wat by ons gelys is om hulle pryse vooruit te laai, sodat ons sulke gevalle kan voorkom. Ons vra hartlik om verskoning vir julle ervaring en sal verseker dat die instansie hulle tariewe so spoedig as moontlik opdateer. 

Ons kan ook help soek vir alternatiewe opsies indien u sou belangstel.

Lekke Groete
Jurgens