DH
Dries H
1 reviews | Active since Dec 2020
14 Dec 2020, 20:40
Oneerlike agent EN akkommodasie eienaar !!!!!
Sou verwag na d ongelooflike "lockdown" sou almal in besigheid besef het dat kliënte baie belangrik is vir jou , NIE die mense nie , nee , beskerm die *****s wat jou geld vat omdat jy nie bereid is om n splinter nuwe voertuig buite in die straat te laat , terwyl jy R3000 moet betaal om te oornag Voor iemand betaal MOET so iets pertinent onder die klient se aandag gebring word, want WAAR in SA kan jy n voertuig in die straat los ???????
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Lekkeslaap.co.za's replyOfficial
15 Dec 2020, 06:57Beste Dries
Baie dankie dat u na ons uitreik op HelloPeter.
Die instansie adverteer wel opstraat parkering, op hulle hoof beskrywing sowel as hulle kenmerke. Die eienaars het dus besluit om 'n percentasie as kansellasie fooi te hou, om hulle verlies van inkomste te vermy.
Lekke Groete
Jurgens

Lekkeslaap.co.za's reply15 Dec 2020, 06:57
Official
Beste Dries