ww
waxer.sa waxer.sa

1 reviews | Active since May 2016

08 Jun 2016, 10:41

moenie jou tyd of geld mors nie

<p>Ek kon al die laaste 3 keer nie kry waarvoor ek soek nie ... hulle stel sommer vir jou nuwe datums voor wat natuurlik ook dan duurder is .... Ek het vandag dieselfde eenheid by `n ander instansie geboek gekry , die datums wat ek gesoek het en teen 40 % goedkoper . Die beste raad is gebruik die website om die plek te kry wat vir jou lekker lyk , gaan Google die plek se besonderhede en bespreek dan direk by hulle . Minder sukkel en baie goedkoper</p>

0
Replies (1)
Lekkeslaap.co.za
Lekkeslaap.co.za's reply08 Jun 2016, 13:23
Official

Beste Jacques,

Baie dankie dat jy ****ak gemaak het deur HelloPeter.

Ek sien die navraag wat u deurgestuur het, was ongelukkig afgekeur deur die instansie-eienaar omdat ander gaste reeds hierdie datums bespreek het. Die instansie-eienaar het wel alternatiewe datums aangebied om u te probeer akkommodeer. Ons vra om verskoning indien u enige ongerief ervaar het gedurende hierdie proses.

Lekke Groete
Jurgens Liebenberg
LekkeSlaap.co.za