AG
Arno G

1 reviews | Active since Jan 2011

06 Apr 2022, 09:21

Misleading and marketing with little transparency.

Bemarkings fotos stem nie ooreen met wat werklik gelewer word nie. Het groen swembad gekry met kaste wat na urine en sweet ruik, hysbak het ophou werk en is na 1 week steeds nie herstel nie, tuinligte werk nie, oond seel nie en oond plate so geroes mens kan nie kosmaak in die "slef catering" woonstel nie. Sal NOOIT weer Lekker slaap gebruik nie. En dan is daar nog op die perseel gebou sonder om dit te meld terwyl hoog seisoen pryse gevra is!!! WEES GEWAARSKU!!!! ps. ek sien die plek word steeds bemark :-(

0
Replies (1)
Lekkeslaap.co.za
Lekkeslaap.co.za's reply06 Apr 2022, 14:25
Official
Hi Arno

Thank you for reaching out to us.  

We do sincerely apologise for the experience you had at the establishment. Your agent will be in touch to see how we can remedy the situation.

Kind Regards
Jurgens