JR
Johan R
1 reviews | Active since Jan 2020
07 Oct 2020, 10:14
Maklik om verblyf te bespreek.
Dit is maklik om besprekings op lekkeslaap te doen. Die agente is baie behulpsaam - ek het 'n probleem met my betaling gehad en hulle het gereël dat die dag van betaling aangeskuif word en die bespreking voortgaan. Ek sal weer deur lekkeslaap my besprekings doen.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Lekkeslaap.co.za's replyOfficial
08 Oct 2020, 08:31Beste Johan
Baie dankie vir die u die tyd geneem het om vir ons sulke lekke terugvoering te gee, dit word opreg waardeer.
Ons probeer altyd verseker dat ons webtuiste gebruikersvriendelik bly en dat ons vriendelike agente beskikbaar het teen alle tye om te help met enige versoeke wat daar mag wees.
Ons sien uit daarna om u te help met nog baie toekomstige wegbreke.
Lekke Groete
Jurgens

Lekkeslaap.co.za's reply08 Oct 2020, 08:31
Official
Beste Johan