AM
Alton M

1 reviews | Active since May 2015

20 Jan 2023, 13:26

Lekkslaap is Tops !!

Top en vinnige diens, als was soos voorgestel op die webtuiste, so ook die akkomodasie.

0
Replies (1)
Lekkeslaap.co.za
Lekkeslaap.co.za's reply20 Jan 2023, 13:39
Official
Hi Alton!

Dankie vir jou vriendelike woorde, ons waardeer die terugvoering, en is bly om te hoor dat jy ons diens geniet. Jy kan ons enige tyd s***el vir bystand. 

Vriendelike groete
Johané