MB
Melanie B

1 reviews | Active since Sept 2023

26 Sept 2023, 09:54

Lekkeslaap werk lekker!

Lekkeslaap se diens is flink en die stelsel werk glad. Belsentrum is selfs op Sondag dadelik beskikbaar.

0
Replies (1)
Lekkeslaap.co.za
Lekkeslaap.co.za's reply26 Sept 2023, 11:33
Official
Beste Melanie

Dankie vir jou ondersteuning en vriendelike woorde, ons waardeer dit. Ons hoop om nog lank deel te vorm van jou vakansiebeplanning. 

Groete
Johané