CvdB
Cornelius van den Berg

1 reviews | Active since Jul 2018

10 Jul 2018, 13:40

Lekkeslaap werk lekke!!!

Dit werk. Eenvoudig en effektief. Beveel hoog aan!

0
Replies (1)
Lekkeslaap.co.za
Lekkeslaap.co.za's reply10 Jul 2018, 13:48
Official

Goeiedag Cornelius,

Dankie vir die fantastiese terugvoer. Ons streef daarna om ons diens eenvoudig en effektief te hou om beplanning altyd vinnig en maklik te maak vir 'n lekke vakansie.

Lekke Groete
Jurgens Liebenberg